top of page
BG.jpg

Verken Ons
Uiteenlopende Produkreeks

Spiekerish-removebg-preview.png
Aerial View of Farmhouse
About

AGTERGROND

As plattelandse mense weet ons dat kwaliteit nie altyd maklik plaaslik bekombaar is nie. Daarom wil ons help om goeie kwaliteit produkte aan ieder en elkeen te verskaf, sonder enige moeite.

 

Met 'n soliede agtergrond in klere en buitelugtoerusting, sowel as sterk verhoudings met verskaffers, het die idee ontstaan om "die stad" na jou stoep te bring. Of dit nou vir ’n boer-, braai- of braggeleentheid is, hier kan jy vanuit die gerief van jou eie huis kry waarna jy op soek is – en dit word by jou naaste dorp afgelewer.

MISSIE & VISIE

By Spiekerish streef ons daarna om toegang tot buitengewone handelsmerke te bied vir plattelandse kliënte, met 'n fokus op unieke produkte. Om 'n verbintenis met hoë gehalte teen bekostigbare pryse, inklusiewe grootte opsies, tydige aflewering en voortreflike klantediens te bied, deur middel van 'n gebruikersvriendelike webwerf.

WAARDES

● Innoverend
● Uitnemendheid

● Integriteit

● Betroubaarheid

● Kwaliteit

Contact

DANKIE DAT JY ONS GEKONTAK HET

KONTAK 
SPIEKERISH

Vir enige navrae of kommentaar, moet asseblief nie huiwer om ons te kontak nie. Ons span is beskikbaar om jou te help.

bottom of page